DIE Wes-Kaapse direktoraat vir prioriteitsmisdaadondersoek, saam met misdaadintelligensie, het op 14 November 2024 ’n ...
Die plan het jaar-tot-jaar dieselbesparings van R15,16 miljard tot gevolg gehad, ongeveer 69,9% minder as die R21,69 miljard ...
SEDERT ’n dominee se skelmpie van vyf jaar vroeg in September bos gelos het oor hulle jollery, is die Godsman steeds gestuit ...
Zinzan Hoffman (19) van Belhar op die Kaapse Vlakte het reeds drie digbundels gepubliseer. Sy boeke heet Streams of Thoughts, ...
“EK IS nie onder dwang nie.” Só begin Stacey-Lee Gaby Khojane ’n TikTok-video waarin sy verduidelik hoekom sy as ’n PA-LP ...
’N 39-JARIGE man is Donderdag in hegtenis geneem vir die onwettige besit van ’n vuurwapen en ammunisie. Die polisie se ...
DIE Valke se ondersoekspan vir ernstige georganiseerde misdaad vra die publiek se hulp om Mayeso Ginora Lufeyo op te spoor.
VOLGENS die Stad Kaapstad is hulle slaggereed om hierdie feesseisoen gemeenskappe veilig te hou, met hul grootste veiligheid ...
DIE cops het Vrydagoggend ’n man in hegtenis geneem in verband met bomdreigemente wat in Bellville ontvang was.
’N MAN van Vanwyksvlei is Woensdag in die Carnarvon-streekhof 15 jaar tronkstraf opgelê vir die moord op sy lewensmaat ...
DIE Valke in die Oos-Kaap het bevestig dat Nelson Mandelabaai se deputy mayor, Gary van Niekerk, gedagvaar is om volgende ...